Pret Pa [Afrikaans Edition]
Elke Pa Het Die Reg Om ‘n Pret Pa Te Wees [Every Dad Has the Right to Be a Fun Dad]
Artikel konnten nicht hinzugefügt werden
Der Titel konnte nicht zum Warenkorb hinzugefügt werden.
Der Titel konnte nicht zum Merkzettel hinzugefügt werden.
„Von Wunschzettel entfernen“ fehlgeschlagen.
„Podcast folgen“ fehlgeschlagen
„Podcast nicht mehr folgen“ fehlgeschlagen
Für 7,95 € kaufen
Sie haben kein Standardzahlungsmittel hinterlegt
Es tut uns leid, das von Ihnen gewählte Produkt kann leider nicht mit dem gewählten Zahlungsmittel bestellt werden.
-
Gesprochen von:
-
GJ van der Linde
-
Von:
-
Hein Bester
Über diesen Titel
"Elke Pa het die reg om ‘n PRET PA te wees.
Ons almal het 'n storie om te vertel. 'n Storie van toe ons jonk was en ons pa.
Maar nou het die rolle verander en is jy dalk al 'n pa of staan jy aan die vooraand van pa-wees. Jy het die kans om jou kind se storie te skryf. Wat wil jy he moet hy/sy onthou? Wat wil jy he moet sy/haar lekkerste herinneringe wees?
Pret Pa is geskryf vir elke Pa of man wat beplan om 'n Pa te word. Dit is gelaai met baie kreatiewe idees van hoe jy met jou kind kan tyd spandeer en so 'n hegte verhouding bou. Die idees is in kort maklik leesbare hoofstukke geskryf, sodat jy in jou vol skedule vinnig daarna kan verwys. Daar is ‘n hoofstuk vir elke week in die jaar. Slaan dit oop en begin lees van voor af of sommer enige plek in die middel. Gebruik dit saam met jou kind of laat jou kind kies wat julle volgende PRET avontuur gaan wees.
PRET PA is 'n moet vir elke Pa."
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2020 Hein Bester (P)2021 Hein Bester